Introspeksie
Reflekteer:
1. God nooi jou uit om sy rus in te Het jy sy uitnodiging al aangeneem? Watter invloed het jou antwoord op jou lewe?
Iets om oor na te dink:
1. In Numeri 14:24 staan daar dat Kaleb anders was, soveel so dat God hom persoonlik uitgesonder en beloon het. Wat het Kaleb so anders gemaak? Hoe kan jy sy voorbeeld volg?
2. Die beloofde land van die Ou Testament was ’n skadu van dit wat sou kom. Beskryf die “beloofde land” van die nuwe verbond in Christus.
3. Hoe rus God? Hoe moet jy rus?