Introspeksie
Reflekteer:
1. Met watter seun in Jesus se gelykenis van die verlore seun identifiseer jy die meeste? Waarom?
2. Na aanleiding van jou antwoord in vraag 1, watter fasette van jou denke moet vernuwe om jou erfenis in Christus jou eie te maak?
Iets om oor na te dink:
1. Wat is die verskil tussen ’n verbond en ’n testament?
2. Verduidelik wat in die Bybel met die aanneem tot seunskap bedoel Wat het alles by so ’n aannemingseremonie gebeur? Wat is die simboliese betekenis van elke element?
3. Waarmee het die duiwel Jesus in die woestyn versoek? Gee praktiese voorbeelde van hoe die duiwel vandag nog Christene op soortgelyke wyse versoek.