Introspeksie

Reflekteer:

1. In watter mate probeer jy nog beter lewe eerder as om te ontdek wat met jou gebeur het omdat jy in Christus is?

2. Het jy al die heerlike ontdekking gemaak van jou erfenis in Christus? Beleef jy die siklus van genade in jou eie lewe?

Iets om oor na te dink:

1. Beskryf, in praktiese terme, hoe iemand se lewe lyk wat vasgevang is in die siklus van veroordeling en skuld.

2. Die siklus van genade is radikaal anders. Verduidelik die verskille tussen die twee siklusse aan die hand van praktiese

3. Wat beteken dit in jou alledaagse lewe dat Jesus jou vrygemaak het van die wet van sonde?