Current Status

Not Enrolled

Price

Free

Get Started

“Volbring” is n transformerende aanlyn kursus wat geinspereer is deur Doxa Deo se visionêre leier Alan Platt. Die kursus is ontwerp om jou op n ontdekkings reis te vat oor die volle implikasies van die kruisiging en opstanding van Jesus Christus en sy boodskap van genade. Deur n reeks van interaktiewe en gedagte prikkelende lesse, sal jy die regte goeie nuus ontdek en die feit dat jy ingesluit is daarin.

Ons begeertes vir jou in hierdie kursus, is dat jy sal ontdek dat die evangelie nooit bedoel was om te gaan oor wat ons kan doen vir God nie, maar wat God reeds gedoen het vir ons en wat die implikasies is van dit.

Course Content

INLEIDING
Sessie 1: Dit Is Volbring 2 Topics
Lesson Content
0% Complete 0/2 Steps
Sessie 2: God Se Groot Geheim 2 Topics
Lesson Content
0% Complete 0/2 Steps
Sessie 3: Jy’s Nie n Sondaar Nie 2 Topics
Lesson Content
0% Complete 0/2 Steps
Sessie 4: Bevrei Van My Eie Poging 2 Topics
Lesson Content
0% Complete 0/2 Steps
Sessie 5: Erfgename Van n Nuwe Testament 2 Topics
Lesson Content
0% Complete 0/2 Steps
Sessie 6: Meng Jy Nog Die Ou Verbond Met Die Nuwe Testament 2 Topics
Lesson Content
0% Complete 0/2 Steps
Sessie 7: Christus Is Die Sleutel 2 Topics
Lesson Content
0% Complete 0/2 Steps
Sessie 8: Betree Die Rus 2 Topics
Lesson Content
0% Complete 0/2 Steps
Sessie 9: My Evangelie
Sessie 10: Weg Met Skuld En Skaamte
Sessie 11: Leef Soos N Nuwe Mens
Sessie 12: God Se Gunsgenote